Varkensvlees Gehaktballen (bobotie)

Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
30 ml olyfolie -
1 ? 2 uie gekap -
2 knoffelhuisies, fyngemaak -
5 ? 10 ml vars gemmer -
15 ? 25 ml kerriepoeier (na gelang van jou smaak) -
15 ml appelkooskonfyt/bruin suiker, fyn -
15 ml asyn/suurlemoensap(citroensap) -
1 kg varkvleis (met ‘n lae vetinhoud)
15 ml fyngekapte koljanderblare (opsioneel) -
1 ? 2 snye witbrood -
125 ml melk -
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak -
1 klein eier, geklits (of

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Verhit die olyfolie in ‘n pan en braai die ui, knoffel en vars gemmer totdat die ui sag

is. Voeg die kerriepoeier by en braai totdat die kerrie al die olie geabsorbeer het.

Voeg die appelkooskonfyt en asyn by, roer todat alles goed gemeng is en sit eenkant.

Verhit nog ‘n biejie olie in die pan en braai die varkmaalvleis daarin todat dit grys en effens ligbruin is. Druk fyn met ‘n vurk.

Week die brood in die melk, druk dit fyn met ‘n vurk , en voeg saam met die fyngekapte koljanderblare by die vleismengsel.

Voeg die uiemengsel by, geur goed met sout en peper en roer liggies met ‘n vurk todat alles goed gemeng is.

Vorm in ronde frikkadelle en pak in ‘n gesmeerde oondbak. Verf liggies met ‘n bietjie olie bo-op en bak 35 ? 40 minute by 180°C.

Sodra die oondbak uit die oond kom, plaas dit eenkant in die kombuis todat die frikkadelle weer al die vleissappe geabsorbeer het voordat dit bedien word, of voordat dit uit die oondbak uitgeskep word.

Die frikkadelle kan ook in ‘n biejie vlak olie in ‘n pan gebraai word todat dit ligbruin aan weerskante is en deurgaar is.

Sit voor saam met jou gunsteling sambal, slaaie en rys of pasta.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 30-04-2024